As jy aanlyn ingeskryf het moet jy die aanlynregistrasienommer invul op Volkies se inskrywingsvorm.
Die inskrywingsvorm saam met die volgende dokumente moet dan by Hoër Volkskool Heidelberg se ontvangs ingedien word:
Ons is baie opgewonde om al ons nuwe Volkies te ontmoet.
Ons DROOM vir Hoër Volkskool rus op vier pilare:
Jy, as voornemende graad 8- leerder, sal hier deel word van die VOLKSKOOL-DROOM en so help BOU aan die karakter van ‘n tradisieryke skool waar Christelike waardes, trots, dissipline en gees die wenresep is.
Jy sal ook, as deel van die VOLKSKOOL-wenspan vele geleenthede kry om van nuuts af jou eie drome, verwagtinge en ideale te verwesenlik.
HOËR VOLKSKOOL HEIDELBERG sien met groot afwagting uit na jou bydrae…
AANSOEKVORMS MOET INGEHANDIG WORD BY DIE ALGEMENE KANTOOR