VAKKEUSE

VAKKEUSE: Graad 10 - 12

Kies VIER (4) van die onderstaande vakke deur ‘n kruisie (X) te trek agter die vakke van jou keuse.

 

LW: Vakke sal slegs aangebied word indien daar ‘n belangstelling van 30 leerders in die spesifieke vak is.

Vakke word gegroepeer in vakpakkette en dit mag gebeur dat ‘n leerder die enigste een in ‘n vak pakket is, wat dan sy/haar keuse sal moet verander, ten einde in die skoolrooster geakkommodeer te word.

 

VEREISTE VANAF 2015: lndien Fisiese Wetenskap gekies word, MOET Wiskunde geneem word.

lndien u enige navrae oor die keuse van vakke of beroepsvoorligting verlang, is u welkom om die skool te skakel.

VERPLIGTE VAKKE IS:

  • Afrikaans HT {Huistaal)
  • Engels EAT (Eerste Addisionele Taal)
  • Lewensorienterin

KEUSE TUSSEN:

Wiskunde

of

Wiskundige Geletterdheid

KEUSEVAKKE: KIES DRIE (3)

  • Besigheidstudies
  • Fisiese Wetenskap
  • Gasvryheidstudies
  • Geografie
  • Geskiedenis 
  • lngenieursgrafika & Ontwerp
  • Landboutegnologie 
  • Landboubestuurspraktyke
  • Lewenswetenskap 
  • Rekenaartoepassingstegnologie
  • Rekeningkunde
  • Toerisme

BUITEKURRIKULERE VAKKE:

  • Dansstudies
  • Dramatiese Kunste
  • lnligtingstegnologie (IT)

VAKKEUSE: Graad 8 - 9

VERPLIGTE LEERAREAS
  • Afrikaans
  • Engels
  • Wiskunde
  • Natuurwetenskappe (NW) 
  • Fisiese Wetenskappe
  • Lewenswetenskap
  • Sosiale Wetenskappe (SW)
  • Geskiedenis
  • Geografie
  • Ekonomiese- en Bestuurswetenskappe (EBW)
  • Rekeningkunde
  • Besigheidstudies
  • Tegnologie
  • Skeppende Kunste
  • Lewensoriëntering (LO)
    Teorie (80%)
    Prakties (20%)

KEUSEVAKKE—NIE VERPLIGTEND

Teen ekstra koste van: R900 per jaar vir die ekstra verrykingsvak)

Of

Normale LO-prakties teen geen ekstra koste.

  • Hokkie  (seuns & dogters)

  • Krieket

  • Netbal

  • Rugby                                                                         

  • Rekenaarstoepassingstegnologie