Volkies krieket, waar baie dissipline en harde werk jou los met die moontlikheid van ure se genot op die veld en eindelose lopies en paaltjies. Ons lewe vir die “Beautiful game” in Volkieland.
Oefentye
Soos gereël deur afrigters.
Afrigters
0/14A – Neels de Villiers
0/ 15A – Dwayne Rossouw
1ste span – Nico Raubenheimer
Organiseerder: Mnr. Nico Raubenheimer
KRIEKETBEPALINGS 2022
VOLKSKOOL KRIEKET BEPALINGS JANUARIE / FEBRUARIE 2022