Netbal

Welkom by ons netbalfamilie!

NETBAL is meer as net ‘n sport – dit bou spanwerk, selfdissipline en selfvertroue. Ons netbalprogram focus op die ontwikkeling van vaardighede, toegewyde spelers in ‘n positiewe en ondersteunende omgewing. Deur gereelde oefeninge en wedstryde word leerders aangemoedig om hul volle potensiaal, op en af van die baan af, te bereik

Netbal by ons skool gaan oor passie, spanwerk en pret. Ons skep ‘n veilige ruimte waar elke speler kan groei, nuwe vaardighede aanleer en ‘n liefde vir die spel ontwikkel – alles terwyl sterk vriendskappe en sportmangees gebou word.

Me. Lelané. Meyer

Netbalorganiseerder

lelane@volkies.co.za

Afrigters 2026

O/14A  – Lelané Meyer

O/14 B&C – Dané Heyneke

O/15 A&B – Louise Nortje

O/15 C  – Rochelle De Klerk

O/16A – Lelané Meyer

O/16 B – Shani Thomas

O/16 C – Henriette Uys

O/17 A – Gerna v d Venter

2de – Penny Strydom

1ste – Elaine Dalhouzie

BRAG!

Suné Barnard – Jaguars, SA o/19, Gauteng o/18

Karin Venter – Gauteng o/18

Arné v Tonder – Gauteng o/17

Leila De Beer – Gauteng o/17

Lunél Greyling – Gauteng o/16

Emma Barnard – Gauteng o/16

Spanne:

  • 4 spanne by Gauteng Kampioenskappe
  • 1 span by SA Skole Kampioenskappe

 

Fast 5

  • Al 4 spanne kwalifiseer vir Gauteng Kampioenskappe
  • 1 span kwalifiseer vir SA Skole Kampioenskappe

NETBAL OEFENTYE

** Indien oefentye gekanselleer word sal dit op groepe deurgegee word aan spelers.

 

 

TYD

MAANDAG

DINSDAG

WOENSDAG

DONDERDAG

o/14

A,B & C

15:00 – 16:30

Netbal

16:30

Gym

Netbal

Netbal

Netbal

o/15

A,B & C

15:00 – 16:30

Netbal

16:30

Netbal

Gym

Netbal

Netbal

o/16

B & C

15:00 – 16:30

Netbal

Netbal

 

16:30

Netbal

Gym

Netbal

o/17

A, 2/3 De

15:00

Gym

15:30- 17:00

Netball

Netbal

Netbal

Netbal

o/18 A

o/16 A

15:00

Gym

Gym

15:30- 17:00

Netbal

Netbal

Netbal

Netbal