Ons doelwit is massa deelname en daarom het Volkskool die meeste tennisspanne in Gauteng.
Dit is die enigste sport waar jy tydens jou oefentye die son kan sien opkom.
Spelers wat aan ander sport ook deelneem sal geakkommodeer. Want “n besige kind is ‘n gelukkige kind”.
Tenniskademie: Dinsdae: 06:30 – 07:45
Donderdae: 06:30 – 07:45
Privaatlesse: Woensdae na 14:00 en Vrydae na 13:30
Tennisoraniseerder: alta@volkies.co.za