Hoër Volkskool Heidelberg

Golf

Die spel waar jy die “ware self” leer ken. Die spel waardeur Volkskool se LURI-WAARDES vasgelê en ontwikkel word. Die spel wat totale toewyding verg en steeds hope pret waarborg. Die slegste dag op ‘n golfbaan is altyd beter as die beste dag in die klas.

Oefentye

Maandae: Liga

Woensdae: 14:30 – 17:00

Vrydae: 14:00 – 17:00

Organiseerder: Mnr Johan Potgieter

Gallery