Hoër Volkskool Heidelberg

Swem

Swem word al vir baie jare by ons skool aangebied. Ons bied d.m.v gala’s ‘n platvorm vir alle gewillige swemmers om deel te neem. Daar word ook gebruik gemaak van ‘n professionele afrigter om leerders te kondisioneer om sodoende hul potensiaal te bereik. Hoop ons sien jou daar.

Oefentye

Voorseisoen: Dinsdae en Donderdae 14:15 -15:00

Binne Seisoen: Maandae, Dinsdae en Donderdae 14:15 – 15:00

Gala’s: Dinsdae

Organiseerder: Carien Windell

Gallery