Atletiek / Landloop

Atletiek

By Volkskool  word die beste geleenthede vir ons atlete geskep deur spesialis afrigting vir elke item. Ons fasiliteite nooi jonk en oud uit om hier te kom deel word van die Volkie atletiekspan.

Landloop

Landloop  is ‘n sport met passie en vreugde wat jy as ‘n individu ervaar. Hier by Volkies is Landloop dit wat ons aan die lewe hou. Ons werk hard om die beste atlete te wees en ons geniet wat ons doen – vir ons Volkie harte en vir ons liefde vir die sport.

Mnr. L. Dalhouzie

Atletiek-direkteur: atletiek@volkies.co.za

Oefentye

Voorseisoen: Maandag – Donderdag 15:00 – 17:00

Binne-seisoen: Maandag- Donderdag 15:00 – 16:30

Afrigters

  • NAELLOPE: Mnr. J. van der Merwe
  • HEKKIES: Mnr. L. Dalhouzie
  • DRIESPRONG: Me. F. Raubenheimer
  • VERSPRING: Mnr. J. de Kock
  • DISKUS: Mnr. J. Bezuidenhout
  • GEWIGSTOOT: Mnr. R. du Toit
  • SPIESGOOI: Me. E. Pretorius
  • MIDDEL- EN LANGAFSTANDE: Mnr. André Engelbrecht