Hoër Volkskool Heidelberg se hokkiedogters strewe saam na uitnemendheid en sukses. Ons werk hard saam, lag saam en trotseer saam.
Hokkie Direkteur: hokkie@volkies.co.za