Volkies is voorwaar trots op ons rugbyspanne. Die skool glo daarin dat ons enige speler, wat ‘n passie vir die spel het, ontwikkel tot sy volle potensiaal.
Ons streef uitnemendheid op twee gebiede na: die maksimale ontwikkeling van die potensiaal van elke speler, en die blootstelling van elke speler aan die mees moderne tegnologie en metodiek in afrigting.
Ma – Do: 16:00
0/14 A – Mnr. L. Dalhouzie & Mnr. I. Potgieter
0/14 B: Mnr. J. Bezuidenhout
15 A: Mnr. N. De Villiers & Mnr. S. Botha
15 B: Mnr. N. Snyman
16 A: Ds. Danie Fourie en Mnr. N. Raubenheimer
16 B: Mnr. J. v.d. Merwe
3DE Span – Mnr. H. Steyn
2DE Span -Mnr. N. Raubenheimer
1STE Span – Mnr. L. Dalhouzie & Mnr. I Potgieter.
Organiseerder: Mnr. Louwtjie Dalhouzie