Hoër Volkskool Heidelberg

Seunshokkie

Met passie en ywer pak ons alle spanne aan wat ons durf daag.

Ligawenners 2019 is ’n bewys dat seunshokkie elke jaar groei en presteer.

Oefentye

Maandae tot Donderdae

17:00 – 18:00

AFRIGTERS

Juniors: 

Darian Goodes

1ste Span:

Me. E. Pretorius

Organiseerder: Elzané Pretorius

PROGRAMME

Gallery