Hoër Volkskool Heidelberg

Hoër Volkskool skaakspelers het aan die D7- skaakkampioenskappe deelgeneem en uitstekend gevaar.
Leyla Smith wen goud vir 1ste plek (dogters 0/15)
Elizna Cloete ontvang ‘n 7de plek (dogters 0/18)
Roxanne en Abby Roos wen 3de (brons) en 4de plekke onderskeidelik in die meisies o/18 afdeling.
Brandt Huisamen speel ‘n silwer medalje(2de plek) los in seuns /018 afdeling
Pieter Human (seuns 0/18) wen ‘n brons medale (3de plek) en Georg Fritz eindig in die 5de plek (seuns o/18)
Al 7 hierdie leerders vorm deel van die D7- skaakspan span wat aan die Gauteng skaakkampioenskappe gaan deelneem

Skaak

By Volkies glo ons in skuif reg of bly weg. Deur harde werk en deursettingvermoë, sal ons Koning staande bly.

Ons gebruik uitstekende buite afrigters om ons op standaard te hou

Oefentye

Woensdae aand : 17:30 – 19: 30 Meester Louw Biblioteek

Organiseerder: Karen De Villiers