Hoër Volkskool Heidelberg

Vinknes

Vinknes is ‘n lawwe-lekker saamwees geleentheid waar Volkies kan wys wat hulle kan doen!

 

Wees ‘n komediant, sanger, danser of speel ‘n instrument. 

 

Daar is defnintief nie ‘n tekort aan talent in Volkskool nie

Organiseerder: Elaine Dalhouzie