Hoër Volkskool Heidelberg

Matriek uitslae 2021

Uitslae van graad-12- Distrikprysuitdeling: Hoër Volkskool Heidelberg  

99.4% slaagsyfer

86% universiteitsvrystelling

243 onderskeidings (Na hermerk)

 

Distriksprysuitdeling (Sedibeng-Oos):

* Beste skool in distrik (Departementele beoordeling)

* Meeste onderskeidings per leerder.

* Beste wiskunde-skool (Departementele beoordeling)

* Geskiedenis en LO hoogste gemiddeld in distrik.

* Natalie Visser (1), Robinn Thorburn (2) en Stephan Grobler(3) beste leerders           in die kring.

 

Opvoeders: beste vakke:

Me. M. Fourie  -Rekeningkunde

Me. B Mitchell -Afrikaans (HT)

Me. A. Uys -Engels (FAL)

Me. A. Ferguson -Geskiedenis

Me. T. van Schalkwyk -LO

Me. E. Potgieter -Fisiese Wetenskap

Me. T. Vorster -Toerisme